Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Porselein Gasteplaas

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blou Porselein Gasteplaas is op 'n werkende plaas geleë. Dit word deur granaatbome en koringlande omring en het uitsigte op die Porseleinberg.

Blou Porselein Gasteplaas bied 'n keuse tussen 2 eenhede, die Blou Porselein Huis 1 vir 6 gaste en die Blou Porselein Huis 2 vir 4 gaste. Die Blou Porselein Huis 1 het 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en dit deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en bad. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en 'n kaggel. Die huis het 'n uitsig oor die rivier.

Blou Porselein Huis 2 beskik oor 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en dit deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuis met mikrogolfoond en yskas.

Aktiwiteite op die perseel sluit fietsry, stap, swem, visvang, kanovaar op die rivier en voëlkyk in. Let dat die plaasaktiwiteite seisoensgebonde is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Blou Porselein Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blou Porselein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bootsmansdrift Plaas, Langs die R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5971054d89ed8c0bf5783b5f8394ddf39718aebba360849190cba11d83c9e9d48a8504ce6656b3163af7f1e6355c4414e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Bootsmans Drift Off the R46 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.480209 18.935546