Table View Akkommodasie by Blouberg Backpackers | LekkeSlaap
+26
+26

Blouberg Backpackers

1 resensie
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Blouberg Backpackers is in Table View geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir vlieërbranderryers en reisigers. Dit is net 4 minute vanaf Kite Beach en 10 minute vanaf Big Bay in Bloubergstrand.

Verskeie verblyf word aan gaste gebied, naamlik privaat, 3-bed, dubbelbed of en suite-verblyf en 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea en 'n prieel-area.

Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut, Die privaat eenhede het selfsorgkombuisies en en suite-badkamers. Die privaatkamers het 'n Smart-TV of satellietgeriewe en is het deure wat kan toesluit. Gaste het toegang tot braageriewe en gratis WiFi.

Beide groep- of privaat besprekings is welkom. Die omliggende area is gedurende die dag en die aand lewendig. Die fokuspunt gedurende die dag is vlieërbranderry, branderplankry, staanroei, draf en fietsry, ook baie bekende onder die plaaslike inwoners.

Blouberg Backpackers is ideaal geleë oorkant die pad vanaf 'n Italiaanse restaurant, kaaswinkel en Bayside Mall is stapafstand. Die hoofstrand bied 'n gonsende naglewe en bekende restaurante soos Blue Peter en African Moyo. Blouberg Backpackers is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Daar is 'n MyCiti-bushalte naby wat gaste kan gebruik om die stad of die kuslyn te besoek. Daar is ook ander besienswaardighede in die area soos Robbeneiland, Tafelberg, die Weskus, Langebaan en Durbanville Hills wynlandgoed is net 20 minute ver. Verskeie vlieërbranderryers, branderplankryers en seilplankryers geniet dit om by hierdie verblyf te vertoef as gevolg van die maklike toegang na al die strande en is beskut in die aande vanaf die wind na 'n lekker dag op die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Blouberg Backpackers
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXl54osOsXXHtda2PBEE7Gdqdik6JSmq7anU0shWX1XUIKOH36x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za