LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blouberg Heights Apartment | LekkeSlaap
+14

Blouberg Heights Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 2, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Heights Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer in Blouberg se "ou dorp". Dié woonstel is onlangs opgeknap en goed ingerig. Dis stapafstand vanaf die strand en bied skilderagtige uitsigte.

Blouberg Heights Apartment is op die negende verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. In die slaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n Apple-TV met sekere DStv-kanale en 'n Playstation 4. Veilige parkeerplek is in 'n groot motorhuis beskikbaar waar gaste gerus sporttoerusting kan bêre.

Tientalle restaurante en koffiewinkels is stapafstand van die woonstel af en die Eden on the Bay-winkelsentrum is ook hier naby. Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is ook net 30 minute hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Heights Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Blouberg Heights Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 2, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 2, Blouberg Heights, Bloubergstrand, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZc0tyHqYOgOjKM0IhBkPwVYsWor3zuYnJH5nvvNj8aTkBjaBIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 299  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Sir David Baird Drive, Blouberg Heights Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.802620916547 18.462510078504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!