Bloubergstrand Akkommodasie by Blouberg Heights BB1404 | LekkeSlaap
+25
+25

Blouberg Heights BB1404

  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights Eenheid 221, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Blouberg Heights BB1404 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel wat op die 14de vloer van die veilige Blouberg Heights-kompleks in Bloubergstrand geleë is. Die woonstel front na die see en bied onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland. Die kompleks is ook naby verskeie restaurante en winkels.

Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is met 'n stort-oor-bad ingerig.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n ronde tafel met stoele vir 4. Die sitkamer bied lieflike see-uitsigte en bevat 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Blouberg Heights-gebou bied 24 uur-sekuriteit en gekontroleerde toegang. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Gemeenskaplike munt-wassery is op die grondvloer van die gebou beskikbaar en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe in die tuinarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Heights BB1404 sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Blouberg Heights BB1404
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights Eenheid 221, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights BB1404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights Eenheid 221, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZWYzYTdhLTU0ZTUtNDc4Zi1iY2E5LTFlOTYzZmEyMzdkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights Unit 221 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.802768 18.462718
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za