Blouberg op die Rotse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg op die Rotse bied gehalte-selfsorgverblyf in die kusvoorstad Bloubergstrand. Dis 25 km vanaf Kaapstad se middestad en dus ideaal as basis om die Kaap te verken.

Daar is slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die eerste 2 slaapkamers het en suite-badkamers en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Die huis het 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Die eenheid het 'n stoep met 'n sitarea.

Die strand is ideaal vir watersportsoorte soos swem, visvang, seilplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge in die omtrek sluit vierwielmotorfiets, voetslaan, inkopies en uiteet in.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg op die Rotse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Op Die Rotse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]