Oceanview Blouberg Beachfront Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oceanview Blouberg Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing.
Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore, en 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig het. 'n Aangewese toesluitmotorhuis is in die kompleks beskikbaar.
Die kompleks is 20 km vanaf Kaapstad se middestad en ongeveer 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Oceanview Blouberg Beachfront Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 4
Ligging
- Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceanview Blouberg Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom