Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Stay

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R777 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blouberg Stay is in Table View, Kaapstad. Dit bied gehalte-selfsorgverblyf en is geskik vir reisigers of gaste wat van die huis af werk. Dit is 2 km vanaf Kite Beach en 7 km vanaf Big Bay, Bloubergstrand.

Hierdie verblyf bied ’n verskeidenheid van privaat eenhede wat gesluit kan word. Elke eenheid het ’n badkamer, kombuisie met ’n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as ’n TV met DStv. Die langtermynverblyf-huis het ’n ten volle toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot ’n swembad, braaigeriewe en gratis WiFi, Dstv of Netflix.

Daar is ’n Italiaanse-restaurant oorkant die pad, sowel as ’n klein winkel. Dit is naby die naglewe by die hoofstrand, gewilde restaurante, Bayside Mall en Eden on the Bay. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg is ongeveer 20 km vanaf die instansie. Durbanville Hills Valley is 19 km vanaf die instansie, waar daar verskeie wynlandgoedere is om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Blouberg Stay
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R777
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R777
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthusweg 8, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R777 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661