Blouberg Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blouberg Views bied gehalteverblyf met 'n uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Robbeneiland. Dis ideaal vir 'n gesin en beskik oor moderne meubels. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n enkelbed en 'n kot. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is TV's teen die muur in elke kamer en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 2 kaggels.

Daar is ook 'n TV en gemaklike sitplek in die sitarea. Die sitarea lei na 'n terras met meubels wat reg rondom die huis strek, asook 'n privaat swembad.

'n Hoë stoeltjie, babahekkie en ander babatoerusting is op versoek beskikbaar.

Bloubergstrand en Dolphin Beach is ideaal vir vlieërbranderryers en seilplankryers, en dis net 'n paar km ver. Dis ook naby die Tafelberg Natuurreservaat met voetslaanpaaie, piekniekplekke en meer as 200 voëlspesies. Tafelberg is ook naby en beslis 'n besoek werd.

Slaapplek

'n Bespreking by Blouberg Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blouberg Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R11 319 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za