Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Bloubergstrand Self-catering Studio Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nadine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Great mense en lekker gebly, sal vir seker weer draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleashay D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cleashay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, dit was baie rustig en ons het ons privaatheid gehad. Die plek was net baie klein.

Ons het verwag dat dit groter sou gewees het en as daar miskien meer geriewe nader was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie en ligging. Waarde vir geld.

Ons verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Chanel het ons ontvang en haar diens en gasvryheid is super. Die eenheid is baie goed geleë in 'n stil en veilige kompleks. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel en beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het meer as voldoen aan ons vereistes en Chanel en Michael Kock is meer as net gashere. Hulle het ons baie welkom laat voel.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde.

Goeie ligging en sekuriteit. Lekke privaat. Baie vriendelike diens. Sal weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig en ontspannend.

Vriendelikheid en gasvryheid. Ons het die besoek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjiese apartment wat baie goed geleë is in Bloubergstrand en naby alle hoofweë, restaurante, winkels en strand. Gasheer en vrou baie vriendelik en is ons goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo L

Netjies privaat eenheid, vriendelike ontvangs en perfekte ligging.

Goeie waarde vir geld, netjies en stil met die basiese geriewe wat mens nodig het. Ligging is perfek en kan dit vir seker aanbeveel aan almal. Baie privaat en vir seker net wat mens nodig het na 'n lang jaar se harde werk. Die WiFi sal ek sê moet vir seker verbeter work, want die sein is baie swak en is bitter nodig want selfoonopvangs in die area is nie baie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik.

Ons het die plek noodgedwonge nodig gehad en is hartlik ontvang en mooi gehelp. Alles was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Santa Fe-singel 12, Big Bay, Bloubersgtrand, Kaapstad, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxSCk4WJ1CtY2mIK8YzyE8OD1pXHdN5b7TebFZb38csERBKXqGu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Sante Fe Crescent Big Bay, Bloubergstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.782399375995 18.454220131283