Blu Door @ Milkwood Knysna

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 14 Mrt 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Blu Door @ Milkwood Knysna is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Knysna. Die eenheid se agtertuin bied 'n gedeeltelike uitsig oor die area.

Blu Door het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat uit enkelbeddens bestaan en die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en deure na die stoep en tuin.

Die gasheer staan gereed om enige vrae te antwoord, restaurante aan te beveel of inligting te gee i.v.m. bosuitstappies, die Wolf Sanctuary, Olifantpark, Monkeyland, en ander besoekpunte op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Blu Door @ Milkwood Knysna sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blu Door @ Milkwood Knysna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af. Geldig vanaf 14 Mrt 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]