Upper Old Place Akkommodasie by Blu Door @ Milkwood Knysna | LekkeSlaap
+23

Blu Door @ Milkwood Knysna

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Blu Door @ Milkwood Knysna
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maritha H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha H

Ons het so lekker gebly. Als was puik, silwerskoon, lekker beddens en beddegoed.

Mooiste uitsig. Privaat. Ons het dit so geniet om hier te bly. Keith die landlord was altyd dadelik bereid om te help indien nodig. Kan dit hoog aanbeveel.

Tharina M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina M
Gesin met tieners

Netjiese woonstel.

Behulpsame diens en netjies plekkie.

Louisa B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Gesin met tieners

Gasvryheid onverbeterlik!

Die woonstel was splinternuut toegerus met alles wat mens benodig. Lieflike dek met 'n pragtige uitsig oor die Knysna Meer en Heads. Dankie Keith vir jou gasvryheid!

Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodrylaan 40, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbs5Ugh3Jq2uVWGY0YVc8I51jsZBknDFQPRPJdM782Ny1mTc97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 40 Milkwood Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.036806781506 23.066412156731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za