Blue Anchor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Anchor is in Bloubergstrand in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie restaurante, die strand, winkelsentrums, besienswaardighede en doendinge.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy sou benodig vir 'n sorgvrye selfsorg-vakansie. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf.

Die huis het 'n groot opelug-stoep met uitsigte oor die see, Tafelberg en Robbeneiland. Dit is net 'n entjie se stap van die strand af en gewilde restaurante soos Blue Peter, Moyo en Ons Huisie om maar 'n paar te noem.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Anchor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Anchor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]