Suiderstrand Akkommodasie by Blue Bay Cottage | LekkeSlaap
+7

Blue Bay Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Blue Bay Cottage
Netheid
3.2/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Eduard V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eduard V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, lekker kuier omgewing.

Natuur en voëllewe is volop en pragtig. Omgewing is rustig. Gesellige huisie om as klein gesin te ontspan/ Lekker swembaai naby Piet se punt. Huisie goed toegerus en skoon.

Johan C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Huis was nie skoon nie, stoof baie vuil. Moes eetgerei was en oppervlaktes skoonmaak met aankoms.

Hans O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hans O
Gesin met klein kinders

Wonderful experience.

Wonderful place on a wonderful location. Pity it was not clean and we had issues with light, hardly any lights or not working and the gas stove was only working half.

Luke J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J
Besigheidsreis

#loving it!

It was breathtaking, relaxing and will definitely go again. This place did wonders for the soul.

Rob D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob D
Gesin met tieners

Rustig!

Ons het so 'n heerlike, rustige langnaweek gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing!

We had a wonderfully relaxing long weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bay, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHOOWpd0rpORwDaf8xxzUpBUDfgjkI1i9CJhZnMEdRupc4wv5Ia?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Blue Bay Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.81202190109 19.951330700768
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za