Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bay Lodge & Resort

Lodge
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 144 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 945 R1 556 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat binne die oord geleë is, beskik oor gerieflike en ontspanne verblyf met verskeie dienste en doendinge.

"Ontspanning" is prioriteit by ons. Die Blue Bay Lodge is die ideale toevlug vir ontspanning - ver weg van die stadgedruis. Of jy nou 'n glasie wyn wil klink terwyl jy die lieflike uitsig bewonder, 'n boek sit en lees met die geruis van die see in die agtergrond of vir 'n lang stappie langs die see gaan, die Blue Bay Lodge bied iets vir almal.

Die lodge beskik oor gerieflike 3-ster-akkommodasie, en suite-kamers met breë terrasse waar drankies bedien word, terwyl gaste die walvisse en tornyne in die oseaan kan bewonder. Heerlike etes word deur ons welbekende a la carte restaurant, 'Blue Bay Café', bedien.

Die Blue Bay Lodge lê veilig langs 'n paar selfsorg-strandhuisies binne die oord. Elke huisie is gerieflik toegerus sodat gaste heerlik agteroor kan sit en ontspan. Die kothuise is ook troeteldiervriendelik en daar is 'n ekstra koste van R100 per troeteldier, so gaste kan hul honde saambring as hulle by die selfsorg-eenhede inklok.

Korporatiewe afgevaardigdes wat dikwels van ons ten volle toegeruste konferensiekamers gebruik maak, waardeer die privaatheid en rustigheid wat die lodge bied. Besighede of privaat groepe hou dikwels spanbou-byeenkomste by die Blue Bay Lodge en omliggende natuurskoon. Etes en akkommodasie binne die lodge of huisies is deel van die pakket.

Ongeag jy vir 'n rustige naweek wil wegbreek, 'n vakansie saam met jou gesin wil deurbring of 'n konferensie moet bywoon, is die Blue Bay Lodge net die plek vir jou. Neem die R27 langs die Weskus na ons toe - Blue Bay Lodge het dit alles!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 81 resensies vir Blue Bay Lodge & Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mart-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Jaar gelys 11

Ligging

  • Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Bay Lodge & Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 945
R1 945 R1 556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 945
R1 945 R1 556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 144 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaO8mKvguYLAAg9aEamIk1klbBsYOcWEDpl6MZjaUelF4Dbd85y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 945 nouVanaf R1 556 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 48 Garcillaria Crescent Blouwaterbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.995297326529 17.97333240509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem