Blue Bay View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Bay View is 'n selfsorg-gastehuis teen die hange van Muizenberg se berge in Kaapstad wat ongeëwenaarde meer-, see- en berg-uitsigte bied.

Blue Bay View het 2 eenhede elk met hul eie privaat ingang en albei eenhede bied 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat na 'n balkon met ongeëwenaarde meer-, see- en berg-uitsigte lei.

Die Kingfisher-woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers: 'n volledige hoofbadkamer, 'n en suite en 'n aparte toilet. Die kombuis het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, DVD en CD-speler. Die eenheid het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Die Sandpiper-woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 3 slaapkamers - 1 met 'n dubbelbed, 1 met 2 enkelbeddens en 1 met 'n dubbelstapelbed. Daar is 2 badkamers - 'n volledige hoofbadkamer, 'n en suite en 'n aparte toilet. Die kombuis het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, DVD en CD-speler. Die eenheid het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Bay View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za