Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bayou at the Breede River Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Bayou is 'n dubbelverdiepingkothuis in die Breederivier Lodge in Witsand, 'n bekoorlike kusdorpie. Dit bied 'n asemrowende 180°-uitsig oor die Breederivier van die leefarea en balkon af.

Hierdie grasdakkothuis met 'n vissermanhuisie-styl beskik oor 2 slaapkamers met 'n groot balkon. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n badkamer op die onderste verdieping wat 'n stort het. Beddegoed en badhanddoeke is ingesluit.

Daar is 'n steil trap na die solderarea met 'n dakvenster en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met buitemeubels en 'n uitsig oor die Breederivier en die Indiese Oseaan.

Die woonstel is 'n paar meter vanaf 'n restaurant, 'n kroeg met verskeie TV's om sport te kyk en 'n dek met 'n uitsig oor die rivier. Gaste kan die gemeenskaplike swembad by die lodge gebruik. Dit het ook 'n uitsig oor die rivier en see.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Bayou at the Breede River Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 54 resensies vir Blue Bayou at the Breede River Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Jaar gelys 5

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Bayou at the Breede River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVMkBHyZJRyjxks9nk4hrON2p9zol9wblOVbmvWiuH0nPH9mwPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.39655 20.826771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem