Blue Berry

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Berry is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Yzerfontein met slaapplek vir 4 gaste en is 200 m van die strand af.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en badkamers wat elkeen 'n stort het. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en een van die kamers lei na 'n balkon. 'n Bababed en -stoeltjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi en 'n TV met DStv.

Daar is parkeerplek. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Yzerfontein bied verskeie doendinge, soos swem, visvang en 4x4-roetes. Gaste kan ook die restaurante, markies of Dasseneiland-vuurtoring besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Berry sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Berry gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za