Blue Chip Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Chip Accommodation is in Sandton, Johannesburg geleë en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte, asook 'n bad in die hoofslaapkamer s'n. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale.

Die woonstelle bied uitsigte oor die Sandton-area en daar is 'n groot kuierarea op die dak met 'n swembad en braaigeriewe. Glashysbakke is beskikbaar, asook 24 uur-sekuriteit en 2 parkeerplekke.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Chip Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za