Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate

Lawrenny
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike kothuis is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan etes aan die etenstafel eet. Gaste kan ontspan in die sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel het. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus kothuis is teen die water en is ideaal vir 4 gaste. Dit beskik oor uit 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n uitsig oor die dam. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan etes aan die etenstafel eet. Gaste kan ontspan in die sitarea met 'n slim-TV met Netflix en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Last Cast
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Last Cast is 'n pragtige, nuwe eenheid met slaapplek vir 4 en 'n klipboma. Die eenheid het 'n uitsig oor die dam en heuwel waar wild vrylik rondloop. Die voëlgesang van die voëls wat in die riete nesmaak is 'n plesier vir enige natuurliefhebber. Last Cast beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n opwaskamer, 'n eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Otter's Cove
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is vir 6 gaste geskik en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel geniet en ontspan in die sitarea wat 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam en klipboma.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Misty Waters
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is vir 6 gaste geskik en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel geniet en ontspan in die sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel het. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam en klipboma.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Weavers Nest
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is vir 6 gaste geskik en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel geniet en ontspan in die sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam en klipboma.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hillcroft
Vanaf
Vanaf R3 300
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, kaggel, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die eenheid het ’n stoep met ’n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lake View
Vanaf
Vanaf R3 300
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim huis is by die water geleë en is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n etenstafel toegerus. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix, 'n kaggel en 'n uitsig oor die dam. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe met 'n uitsig oor die dam en klipboma. Gaste het ook toegang tot 'n privaat jetty wat na die boonste foreldam lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen baars-hengelstokke of -toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Hou asb. die ander gaste in gedagte.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jou eie.
Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33bea93257a718a66bc7f43fa777278dbb24a2d0ec69376caee81a1cdc770fa17e59f5cfd6c763cf2ed66b20d5ac166003e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.55595358589 30.073398053969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem