Blue Crane Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste.

Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die kamer is met ’n privaat studeerkamer geskakel. Twee van die kamers het elk ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort. Een van die kamers het ’n TV. Die laaste kamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met ’n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond en aparte opwaskamer. Die kombuis het ’n eet-area vir kinders en die hooftafel het sitplek vir 10.

Die kuierarea het ’n TV met volledige DStv, ’n kaggel en WiFi. Gsate kan in die tweede sitarea onstpan wat ook ’n kaggel het. Die kuierarea lei na ’n stoep en swembad wat ’n uitsig op die berg en oor die gholflandgoed het. Die huis word 2 keer 'n week skoongemaak. Daar parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Crane Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Crane Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]lekkeslaap.co.za