LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Diamond Boutique Hotel | LekkeSlaap
+30

Blue Diamond Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubestein-rylaan 761, Hoek van Rubestein-rylaan en Wekkerstraat, Moreleta Park, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë.

Verblyf word gebied in verskeie kamers insluitend standaard-, luukse- en executive-suites, elkeen met 'n en suite-badkamer. Daar is een ruim, rolstoelvriendelike kamer wat ingerig is met 'n dubbelbed sodat daar meer plek rondom die bed is. Hierdie kamer het ook 'n rolstoelvriendelike badkamer met 'n stort wat maklik deur 'n rolstoel betree kan word, 'n handstort en vashouplek. Ander geriewe in die kamer sluit 'n HD-TV met Smart Village en HD PVR, 'n elektriese kluis, kroegie, en tee- en koffiegeriewe in.

Ontspan met 'n verfrissende drankie van die Crystal Bar in die hotel of langs die swembad.

Die Gemstone restaurant op die grondvloer sit 'n stewige ontbyt, ligte middagetes en aandete met 'n á la carte-spyskaart voor.

As jy gepamperlang wil word, is die RenuDerm Spa die plek vir jou. Oor die 150 behandelings word aangebied en sluit 'n hidrokamer, sauna en stoomkamer in.

Geniet die vrylopende wild by Rademeyers restaurant wat in 'n groen gordel slegs 500 m vanaf die hotel geleë is.

Ons verwelkom jou met ons warm Suid-Afrikaanse gasvryheid en persoonlike diens, wat jou verblyf onvergeetlik sal maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Portugees
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Blue Diamond Boutique Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Rubestein-rylaan 761, Hoek van Rubestein-rylaan en Wekkerstraat, Moreleta Park, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Blue Diamond Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubestein-rylaan 761, Hoek van Rubestein-rylaan en Wekkerstraat, Moreleta Park, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MjFmNGI0LWZmMjYtNDEwMC05ZWM4LWU0NjZiNDJmMzQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 761 Rubestein Drive Corner of Rubestein Drive and Wekker Street 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.818802741531 28.294011354446
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem