LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Diamond Kleinzee | LekkeSlaap
+9

Blue Diamond Kleinzee

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 5 resensies vir Blue Diamond Kleinzee
Netheid
3.2/5
Diens
2.6/5
Ligging
2.2/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.2/5
Renette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Baie netjies en ten volle toegerus.

Mara B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mara B
Saam met vriende

Great value for money.

Spacious, well maintained, great beds with en-suite bathrooms for every room.

Cheryl J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cheryl J
Gesin met klein kinders

Accommodation not up to standard.

Common washroom and TV room for all residents. Kitchen not up to standard (no sink). Rooms dirty and dusty.

Blue Diamond Kleinzee's terugvoer

Blue Diamond is goedkoop basiese Accommodasie wat eintlik net kamers is met on suite badkamers. Ons het dit gemakliker probeer maak om n yskas. Microwave, ketel en kombuis ware In elke unit te sit.
Die opwas kamer word gedeel en het n dubbel wssbak vir skottelgoed. Dit is nie chalet nie. En word ook nie as luukse Accomodasie geadverteer nie.
Ons is n sowwerige winderige dorp en stof kan nie verhelp word nie. Al stof ons 3 maal per dag af bly dit stowerig. Kies volgende keer n meer luukse opsie. Wat R600 per persoon per nag is.
Ons is tots op ons units en ons weet dit is skoon.

Blue Diamond Kleinzee
Lucy V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Vriendelik en aangename ondervinding.

Nicolene W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene W
Gesin met tieners

Vir oornag.

Daar is nie behoorlike opwasgeriewe vir skottelgoed nie. Die sleutels word op 'n ander perseel gehou en vir 'n eerste besoeker wat nie die dorpie ken nie is dit 'n gesukkel. Die braaigeriewe is nie baie goed nie. Ons badkamer se wasbak was nie skoon nie.

Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Derdelaan en Eerstelaan, Kleinzee Spa and Rest Camp, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MDVkYzliLTZkNDEtNGVkYS05NTgyLTE4OTk5MzQzNjQzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 3 Cnr 3rd street and 1st avenue Kleinzee spa and rest camp 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.678698427272 17.069373087836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!