Springbok Akkommodasie by Blue Diamond Lodge | LekkeSlaap
+22

Blue Diamond Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 19, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Diamond Lodge is 'n lieflike B&B in Springbok. Dié lodge skuil in die voorheuwels van die klipkoppies en bied 'n uitsig oor staproetes in die omgewing. Buitelugliefhebbers is mal oor die bekende Noord-Kaapse staproetes en natuurroetes hier.

Verblyf word in 17 gerieflike, moderne en suite-kamers met privaat ingange. Elke kamer is het 'n haardroër, TV met DStv, lugversorging (warm en koud), yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Verwarmers en elektriese komberse word voorsien vir die koue winternagte en WiFi is beskikbaar.

Blue Diamond Lodge het 'n pragtige tuin, twee sprankelende swembaddens en 'n gelisensieerde kroeg. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Blue Diamond Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Uniestraat 19, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blue Diamond Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 19, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NDE1OGIyLTAxZDItNGNlOS1iOTY5LWQ2OTRkMzBiZTM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 19 Unie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.660551922995 17.900577493918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za