Blue Dolphin Guest Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Dolphin Guest Flat is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil doodloopstraat in die klein, tog gewilde, Brenton-on-Sea. Dit vorm deel van die Knysna Bewarea en is net 15 minute se ry van Knysna af. Die dorp spog met 'n pragtige, ongerepte strand wat die afgelope paar jaar Blouvlagstrand-status ontvang het.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie-dompelpot, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv wat via die hoofhuis beheer word. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele, sowel as 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, fietsry, begeleide staproetes en bergfietsry in.

Doendinge in die omliggende omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, swem en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Dolphin Guest Flat sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Dolphin Guest Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za