Blue Dolphin Ridge Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Dolphin Ridge Guest House bied veilige en afgesonderde selfsorgverblyf vir enige iemand wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Dit lê op die kruin van die berge by La Lucia en kyk uit oor die pragtige buurt en die Indiese Oseaan.

Verblyf word aangebied in 2 smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sake- en vakansiereisigers. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang. Daar is ook WiFi, 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n kluis en 'n TV met DStv. Gaste geniet toegang tot 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Blue Dolphin Ridge Guest House is 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, die sakekern van Durban en die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konfensie-sentrum. Gaste kan Umhlanga se hoofstrand besoek, asook die Gateway-inkopiesentrum. Albei is minder as 10 minute hiervandaan. Plaaslike doendinge en besienswaardighede sluit gholf, die Natalse Haai Raad, Sibaya Casino en die Moses Mabhida-stadion in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Dolphin Ridge Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]