Blue Elegance

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Elegance is ’n elegante strandfront-woonstel in Bloubergstrand met ’n uitsig oor die strand, Atlantiese Oseaan, die stad, Tafelberg en Robbeneiland. Die eenheid is in ’n multi-vlak kompleks met veilige parkeerplek en ’n binnehof met braaigeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde kamer en dié kamers deel die hoofbadkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Elegance sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Elegance gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za