Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Grass Nest

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Grass Nest is in Mbombela (Nelspruit) op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Gaste kan die kamers op die eerste verdieping, die 2-enkelbedkamers, een van die gesinskamers of die selfsorgkamer bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang en dit lei na 'n balkon of stoep. Die eenhede het yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met M-Net 101.

Gaste kan hulle dag met 'n heerlike ontbyt begin en hulle kan in die tuin, waar baie voëls nesmaak, ontspan. As jy 'n diereliefhebber is sal die katte jou kom verwelkom. Gaste kan ook in die swembad afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak. Parkeerplek en kaartgeriewe is beskikbaar.

Blue Grass Nest is in 'n veiligheidskompleks geleë, wat ook 'n speelpark vir kinders bied. Die gastehuis is net 3 km vanaf die Ilanga Mall en die Mediclinic Mbombela (Nelspruit), en dit is net 5 km vanaf verskeie besienswaardighede soos die Innibos-feesterrein, restaurante, en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Blue Grass Nest
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Grass Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501