Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Haze Country Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Courtney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 17 resensies vir Blue Haze Country Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.1/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B
Besigheidsreis

Nie die geld werd.

Nie die geld werd, daar is 'n kombuis maar geen eetgerei ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected.

The reception was very professional. Room had a fireplace but they 'had an incident and we were not allowed to make a fire. The premier room had a king-size bed as promised but it had a single bed electrical blanked. It was disappointing that a 'premier' room had no bar fridge. However, the disappointment of the visit was the noisy guests in the dining room, had to get out as soon as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Haze Country Lodge se terugvoer

Good afternoon Mike
We are sorry that you had an unpleasant stay with us.
Please note we are in the process of putting kitchenettes in the rooms with fridges and microwaves.
Due to the fireplace, we stopped all guests using fireplaces as we had an incident in the past whereby the guest smoked the room out and we had to block this room for a few days, thereby losing revenue.
As to the noise level, we will keep an eye on the guests and ensure they do not make a noise.
Sincere apologies for the Electric Blanket. We will look into the matter.
We hope to see you in the near future.
kind regards
Courtney

Blue Haze Country Lodge
Thato M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a bad experience.

We checked out without bathing because the water was cold. Even the night before we checked out the water was cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle H
Besigheidsreis

Die ligging is baie mooi, maar die kamers kort baie aandag.

Kamers was in my mening onder standaard. Linne was stukkend en gevlek. Bedliggies het nie gewerk nie. In die algemeen is daar baie onderhoudswerk wat gedoen moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peace of mind environment.

The place easy to reach with good surrounding nature and beautiful mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Haze Country Lodge se terugvoer

Thank you Eunice.

Glad you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you soon.

Stay safe.
kind regards
Blue Haze Country Lodge

Blue Haze Country Lodge
Linanda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak diens. Plek is vuil en dagbesoekers vat swembad oor.

Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs. Moes die plek vol loop om hulp te kry. Die kamer was nog nie gereed met aankoms. Hul diens is pateties en hul kos is sleg en afgeskeep. Beslis geld mors

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre M
Gesin met tieners

Pateties. Alle basiese benodighede werk nie.

Kos is swak. Glad nie warm water gehad. Kamer was nie voorbereid op ons aankoms na die voorgestelde inkloktyd. Het vir 4 betaal, kamer net voorbereid vir 2 persone. Uit en uit was dit 'n baie teleurstellende besoek en sal glad nie weer Blue Haze toe gaan. Was 'n totale mors van geld gewees. Daar is 'n 70% kans dat as jy iets op die menu bestel is dit nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer nr. 11 is vol krake. Anders was verblyf gemiddeld vir die prys.

Kamer nr. 11 is vol krake. Die prys per kamer per nag per persoon is gemiddeld hoog. Anders was daar niemand by ontvangs met aankoms. Ek dink dat bestuur sal moet kyk na personeel, ontvangs, bediening en aanspreek van gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua M
Besigheidsreis

Excellent customer service!

Had one of our employees staying there and they were willing to only charge us the next day for his meals. Thank you for trusting us as your client.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Haze Country Lodge se terugvoer

Thank you for this review. We at Blue Haze are happy that you had a great stay with us. Hope to see you soon.

Blue Haze Country Lodge
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak teen premium prys!

Grootste teleurstelling in lang tyd. Vloer van manstoilette by restaurant nat. Moes hoender terugstuur oor dit rou was. Versoek om kaggel in kamer aan te steek is geïgnoreer - geen hout om dit self te doen nie. TV in kamer werk nie. Sjerrie-houer in kamer leeg maar vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leoni A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie beter verwag.

Geen kliëntediens nie. Vuil bad. Spinnerakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld!

Daar is onvoldoende warm water in die aande. Kaggels word nie aangesteek nie en onvoldoende toerusting word voorsien om dit self te kan doen. Diens in die restaurant was uiters swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Haze Country Lodge se terugvoer

Good evening Amanda,

Thank you for your comments. We apologise for the short-comings that you experienced during your recent stay, we can assure you that this is not the norm.

To whom did you direct your concerns whilst you were on site so that these issues could be resolved immediately?

Kindly revert with your unit number so that we can check to see that the geyser is operating correctly and replenish the missing utensils required. Please also advise us regarding the poor service in the restaurant so that we can attend to the training required for the staff.

Thank you once again for your constructive feedback and I look forward to hear from you soon.

Yours in hospitality.

David Mason, General Manager

Blue Haze Country Lodge
Rajini S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rajini S
Besigheidsreis

Beautiful area.

Very friendly and helpful staff. But breakfast was a chaotic, we had to wait 40 minutes for coffee as the machine was faulty. They only had one staff member taking orders and we had to wait very long to be served. Excellent location and although we arrived very late, someone was available to show us into the room and make sure all was in order and that we had all we needed. Friendly, helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annemieke Hengeveld A
Gesin met tieners

Accomodatie prima voor 1 nacht.

Wij hadden een huisje voor 4 personen. Een dubbelbed beneden en een dubbelbed op zolder. Het is een zelf catering huis echter er ontbreekt het een en ander aan inventaris. Nauwelijks glazen, borden en bestek. Het eten in het restaurant is matig. Er zat een vleermuis in het restaurant tijdens ons diner die regelmatig over je heen vloog. Zwembad is lekker om even af te koelen en het uitzicht is werkelijk prachtig. WiFi was niet aanwezig omdat niemand de code kende?! Accomodatie wordt veel gebruikt door zakenmensen. Paarden lopen los en staan 's morgens voor je deur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moor Park-weg 1, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzBjNWZiLTc2MGYtNDM3ZS04NGUxLTVkYmNkNDU3ZjUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 17 5 1 3 1 Moor Park Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.036257971938 29.825034266815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem