Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Haze Country Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moor Park-weg 1, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, net 450 km van Johannesburg en 170 km van Durban af. Estcourt met die grootste Nestle koffiefabriek in die wêreld en 'n gesonde plaaslike industrie is net 8 km van die lodge af.

Die lodge bestaan uit 28 kamers van verskillende luuksheidsvlakke: van Premier-, Besigheids- en Standaard luukse suites tot houthutte. Daar is 'n a-la-carte restaurant, Pheasant Plucker's Pub, moderne konferensie en troufasiliteite op die perseel en ook 'n speelgrond vir kinders, swembad en pragtige tuine met groot grasperke.

Smaakvol gemeubileerde en-suite akkommodasie met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ses van die luukse suites het spa-baddens en kaggels.

Konferensies en funksies word gehou in een van die twee konferensiefasiliteite: groepe van tot 16 in die "Squires Loft" en groepe van tot 150 in "The Gallery" wat oor lugversorging en moderne audio-visuele tegnologie beskik.

Gratis WiFi is beskikbaar op die eiendom.

Daar word volledig voorsiening gemaak vir troues in 'n wit markiestent op die voorste grasperke met 'n uitsig op die meer of in "The Gallery".

Aktiwiteite sluit die volgende in: "white river rafting", bergstap, visvang en sonsondergangritte. Die lodge bied ideale akkommodasie vir vakansiegangers wat Midlands Meander, die Drakensberge, Weenen Wildreservaat en die Slagvelde van KwaZulu-Natal wil besoek. Blue Haze Country Lodge word deur die AA as 'n "Hoogs Aanbeveel" geklassifiseer.

Die "Oase" van die Drakensberg verwelkom jou!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 17 resensies vir Blue Haze Country Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Courtney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Ligging

  • Moor Park-weg 1, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Haze Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moor Park-weg 1, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzBjNWZiLTc2MGYtNDM3ZS04NGUxLTVkYmNkNDU3ZjUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 17 5 1 3 1 Moor Park Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.036257971938 29.825034266815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem