Blue Lagoon Self-catering House

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 9 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

Blue Lagoon Self-catering House is 'n pragtige selfsorghuis op die Blue Lagoon Sekuriteitslandgoed in Langebaan, stapafstand vanaf die strand.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak, asook 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea het 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Lagoon Self-catering House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Lagoon Self-catering House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 9 Des 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za