Blue Largo 39

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Beskrywing

Blue Largo 39 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat net oorkant die straat van die strand in Westbrook geleë is. Westbrook is een van die min stil strande wat oor is op die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 jong kinders.

Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het albei 'n dubbelbed en daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ’n 1 uur-skoonmaakdiens beskikbaar, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Dit sluit nie skottelgoedwas in nie.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste mag hul eie gasbraaie saambring om op die stoep te braai. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Toegang tot die eenheid word deur trappe vanaf die parkeerplek verkry. Die ingang is op die grondvloer, maar die patio is op die tweede vloer geleë.

Westbrook is aan die noordkus van KwaZulu-Natal tussen Ballito en La Mercy geleë. Die ligging is ideaal as jy die Gateway Winkelsentrum en La Lucia Mall wil besoek en is net 5 minute se ry van Ballito af wat 10 km noord is.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Largo 39 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Largo 39 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 R711 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za