Blue Largo 39
Voeg by Gunstelinge
Stuur vir 'n pêl
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Blue Largo 39
Self-catering.
Self-catering.
Belasting en Ekstras
Die kwotasie sluit nie die volgende in nie:
'n Administrasiefooi van R300 is voor die inklokdatum betaalbaar.
R500 terugbetaalbare breekskadedeposito
R300 linnefooi (net van toepassing op 2 nag-besprekings)
Ons aanvaar nie besprekings deur studentegroepe (onder 25 jaar) nie.
'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar Maandag tot Saterdag beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Dié diens is nie op openbarevakansiedae beskikbaar nie. Die diens sluit in: die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en braaigeriewe en die vee en was van vloere. Skottelgoed word nie gewas nie.

Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50% van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25% van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0% van die deposito word terugbetaal |
Gaste wat na Blue Largo 39 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |