LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Lemon Self-catering Guesthouse | LekkeSlaap
+69

Blue Lemon Self-catering Guesthouse

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lindelaan 44, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Lemon Self-catering Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in die suidelike deel van Bloemfontein. Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede en doendinge.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met slaapplek vir 2-4 gaste. Die eenhede is óf oopplan of het aparte slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke Gesin-suite het 'n toegeruste kombuis en leefarea en die Dubbelkamer het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.

Verder het elke eenheid pakplek en 'n TV vir mediavermaak. Daar is ook 'n plonspoel en privaat en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Blue Lemon Self-catering Guesthouse is 2 km van Fleurdal Mall, restaurante en Life Rosepark Hospitaal af en Vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe is net 15.5 km van die verblyf af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Blue Lemon Self-catering Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Der Lindelaan 44, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Blue Lemon Self-catering Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lindelaan 44, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARoNlcFZeSOcU5fBOePF421wMkw9KhffM883cfjdq8lXEHqLowK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 44 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.145986548338 26.188014131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!