Blue Lily Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Lily Retreat is op 'n suiwelplaas aan die voet van die Swartberg Wêrelderfenisgebied in die Matjiesriviervallei, sowat 47 km van Oudtshoorn af.

Blue Lily Retreat is 'n plaashuis wat in 1886 gebou is. Verblyf word gebied in 3 elegante en suite-kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, 'n klein biblioteek, 'n eetkamer en kombuis. Die stoep bied 'n lieflike uitsig op die berge en plaas en gaste kan op die stoepmeubels ontspan of langs die braai kuier. In die somer word die gastehuis deur pragtige bloulelies omring.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Lily Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]