Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Moon Family Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Blue Moon Family Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shaun S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Gesin met klein kinders

Modern and neat.

Die woonstel was baie netjies en goed toegerus. Dit is loopafstand van die Knysna waterfront. Ons het ook gehou van die veilige parkering onder die gebou. Hulle het selfs spasie gemaak vir ons waentjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Ons het nie vir een oomblik onwelkom gevoel nie.

Ons het baie lekker en veilig gevoel. Die kinders wou nie huistoe kom nie. Ons sal enige tyd teruggaan. Daphne, die dame wat ons ontvang het, is so pragtig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Byron F
Saam met vriende

Good stay, clean accommodation, only issue was that WiFi rarely worked.

Safe location and parking, clean apartment and basics are supplied. For the price, it is exactly what you would expect, would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S K
Saam met vriende

As ons weer Knysna toe gaan, is dit die plek om te bly!

'n Wonderlike gasvrou! Sy het selfs waspoeier verskaf na 'n staptog - broodnodig. Daar is alles waaraan 'n mens kan dink en nodig het, in Blue Moon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Home in a different town!

You will definitely see us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izanne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izanne L
Gesin met tieners

9-night stay for a family of 4.

Great location. The only thing I would mention is that the coffee, sugar, etc. weren't refilled during our stay. We enjoyed the layout, and everything was clean and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en netjies.

Baie lekker gebly. Die woonstel is pragtig en goed toegerus. Die parkeerplek is veilig en onderdak. Dit is baie naby aan die Knysna Waterfront. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C
Besigheidsreis

Net gebruik vir oornag.

Oornag vir besigheid na PE en weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonstel, net wat ons wou hê.

Woonstel werk goed, veral tydens kragonderbrekings. Hou van gasstoof en geyser en buite-stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Sentraal en veilig.

Netjies, skoon, sentraal geleë. Stapafstand van Waterfront. Ruim genoeg vir selfsorgwoonstel. Net jammer TV het nie gewerk nie. Die matrasse op beddens mag dalk té sag vir sommige gaste wees. Verder goed ingerig, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Gesin met klein kinders

Wonderlike Knysna.

Baie lekker gebly. Woonstel is pragtig en goed toegerus. Parkeerplek is veilig en onderdak. Baie naby aan Knysna Waterfront en vele meer. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Gesin met klein kinders

Altyd ons eerste keuse verblyf as ons in Knysna is.

Baie goeie waarde vir geld. Fantastiese diens en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorica N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorica N
Gesin met tieners

Dis sentraal geleë, gerieflik, gemaklik en baie netjies.

Die woonstel is baie gerieflik ingerig. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Gesin met klein kinders

We stayed at Blue Moon Family Apartment for one night as a stop over on our way home.

Blue Moon is good value for money. The apartment is very neat and clean. It is within walking distance from the waterfront so the location is convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeema H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles van plek was perfek. Die hele woonstel was skoon en ons het veilig in area gevoel, het dit geniet om waterfront toe te stap ️️️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rojanka M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rojanka M
Saam met vriende

Baie gemaklik en tuis.

Ons was so vriendelik verwelkom. Die plek was skoon en netjies en stapafstand van die waterfront af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie ruim.

Ons was aangenaam verras met die eenheid en jammer ons het nie langer gebly nie. Sal weer in toekoms daar bly. Net 'n aanbeveling met die loadshedding om dalk 'n kettel daar te sit vir die gasstoof en vuurhoutjies of lighter. Ons moes loop en gaan koop. Ons het sommer van 'n pot gebruik gemaak vir lekker koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie S
Gesin met tieners

Pleasant.

The place feels like home. It was a great pleasure dealing with them, from the management team to the staff. We would definitely use them again. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Blue Moon Family Apartment is die lieflikste plek, perfek geleë en super skoon. Dis modern en het ook onbeperkte WiFi. Die plekkie is netjies en keurig gemeubileerd. Ons was inderdaad verras om uit te vind dat dit letterlik om die hoek van Knysna Waterfront is. Dis die perfekte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B

Stunning apartments, clean and very cosy.

Such a lovely stay, thank you to the Blue Moon team for accommodations that were clean, neat and very cosy. Definitely a great option. It looks small from the front of the building, but the units are absolutely lovely. Sorry about taking your dishwashing liquid by accident though. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Regrettably, we only stayed one night, but will definitely book again when we visit Knysna. Will also recommend it to family and friends. Host very accommodating. Walking distance to the Waterfront. Very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey D
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kommunikasie was goed. Ons het sommer met die intrapslag tuis gevoel. Die plek is baie net en gerieflik. Ligging is fantasties. Binne loopafstand vanaf die Waterfront en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L
Gesin met tieners

Heerlike ontvlugting na nat sportdag.

Woonstel is super netjies en skoon. Was regtig heerlik om daar te bly. Ook baie sentraal geleë. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en baie netjies!

Ons het baie lekker oorgebly. Die woonstel is ruim, baie netjies en goed geleë. Ons kon stap na restaurante en die waterfront. Die area is baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Gesin met klein kinders

Knysna-kuiertjie.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige woonstel. Naby aan Waterfront en verskei winkels en restaurante. Veilige parkeerplek. Ek sal dit hoogs aanbeveel en sal beslis weer daar wil bly. Dankie aan Daphne en Jacques vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik!

Die feit dat daar iemand (Jacques) was om ons te ontmoet en rond te wys, was definitief 'n plus en iets wat nie altyd gebeur by sommige plekke nie. Die woonstel was lekker cosy en het vreeslik lekker geruik, die hele tyd wat ons daar was. So regte "homely" gevoel. Dit is loopafstand van die Waterfront en ons het sommer die aand gestap om iets daar te gaan eet. Was baie dankbaar vir Netflix en DStv later die aand. En ek gee 5 sterre vir die lekker stort, temperatuur en waterdruk was perfek en lekker groot. Ons sal definitief terug wees en langer bly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties fantasie fantasies.

Ons het 'n wonderlike paar dae gehad, so lekker gebly, die plek is absoluut pragtig ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Ek het om die waarheid te sê klaar aanbeveel vir ons familie en bure. Daar is soveel ekstras, te veel om te noem. Ook die skoonmaakdiens van een dag was so verfrissend, so lekker geruik en vars gevoel met die nuwe kussinkies tot in die sitkamer. Dit is net absoluut pragtig alles wat jy mag nodig hê om jou vakansie te kan geniet, so sentraal letterlik 'n paar tree vanaf Knysna waterfront en ook loopafstand van 3 inkopiesentrum bo in die straat. Awesome plek, absoluut pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Ons was vriendelik verwelkom en het ons kuier baie geniet, parkering is baie veilig en loopafstand van 'n paar restaurante. Sal definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin Ryan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Ryan D
Gesin met tieners

Exceeded our expectations.

Great value for money. Centrally located, safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met klein kinders

A very pleasant stay. Lovely, clean, secure, well appointed apartment.

It was an added bonus that Blue Moon is so close to both the Waterfront and the Knysna Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K
Saam met vriende

Fantastiese plek! Netjies, ruim, perfek geleë.

Was baie beïndruk met die plek. Lekker ruim, goed ingerig en het 'n paar ekstras wat mens nie altyd by sulke verblyf kry nie. Mens moet net vra as daar iets benodig, die diens is regtig vriendelik en knap. Moet net nie 'n see-/water-uitsig verwag nie, maar die plek is goed geleë en jy is loop afstand van die winkels en die waterfront. Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana N
Gesin met tieners

Baie netjies, sal weer daar gaan bly.

Ons moes oujaarsdag uit 'n ander resort trek voor 10 en kon eers die middag 2uur by Blue Moon ingaan. Nadat ons geskakel en gevra het ons bietjie vroeër kan ingaan het hulle absoluut uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer en ons het teen 11 uur al in ons nuwe woonstel ingegaan. Baie dankie, dit was 'n plesier om by julle te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T
Gesin met tieners

Eersteklas in die hartjie van Knysna.

Ons het oorgebly vir 2 nagte op pad na Hartenbos toe. Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus met veilige onderdak parkering. Ons sal definitief weer hier oorbly as die geleentheid homself voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance C
Saam met vriende

Uitstekende kliëntediens en baie netjiese apartments.

Ek sal toekomstige gaste aanraai om eers uit te vind wie hulle bure sal wees vir die durasie van die verblyf. Ons het 'n jong paartjie met 'n baba gehad bo en 2 besigheidspersone langsaan. Wat beteken het ons kon nie musiek maak nie. alhoewel dit ons vriendin se partytjie was, het ons nie gedink dit behoort 'n probleem te wees indien ons musiek maak nie omdat dit tussen 14:00 en 15:00 die middag was wat baie vroeg was. Ons het ook nie beplan om na ure musiek te maak nie maar het 'n klagte van geraas gekry. So ek dink in toekoms moet die eienaars in hul advertensie aandui dat geraas onder geen omstandige geduld word nie, dan sou ons dalk heroorweeg het. Gelukkig het ons ander planne die aand aan gehad. Die diens was anders baie baie uitstekend, dankie daarvoor. Die vriendelike diens sal ons altyd bybly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B

Baie lekker.

Kan gerus vashouplek in stort aanbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibulele B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibulele B
Saam met vriende

Awesome.

Best weekend we spent at Blue Moon Family Apartment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Saam met vriende

Memorable. Clean, convenient and great value for money.

Jaques the host was friendly and helpful. The place was really great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Thank you for your review.

Blue Moon Family Apartment
Vandross C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandross C
Saam met vriende

It was peaceful and chilled.

Everything was within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Thank you for the review.

Blue Moon Family Apartment
Petro T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Vriendelike diens netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Petro.

Blue Moon Family Apartment
Zizipho B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zizipho B
Saam met vriende

The stay was okay, the unit is cold.

We visited during winter, they use a gas heater. It does get warm but the gas is limited so we could not keep it on all the time. The geyser also uses gas, it's a pain to take a bath as the tap alternates between hot and cold mode and the water never gets hot. It's the same for the shower, the last day my friends used cold water. Our stay was not 100% pleasant due to that. Kindly do better Blue Moon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viverick S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viverick S
Saam met vriende

Rustig, onspannend, skoon en netjies.

Dit is die geskikte atmosfeer vir rustigheid en ontspanning. Sal Blue Moon Family Apartments beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Viverick.
Bly julle het die tyd by ons geniet.
Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Blue Moon Family Apartment
Peter R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met vriende

A lovely stay in a an amazing place.

Everything was perfect there, the place, the location, the host. It is clean, very cozy, very comfortable place that is equipped with everything you may possibly need for a good stay. Definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Thank you for the review.
Glad you enjoyed your stay with us.
Looking forward to welcoming you back soon.

Blue Moon Family Apartment
Gerhard K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie goed toegerus en ontvangs was baie hartlik. Sal definitief aanbeveel en weer daar bly. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n aangename kuier, baie skoon en netjies en goed toegerus. Baie sentraal geleë. Ons was baie hartlik ontvang deur Jacques en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gerhard.
Ons is bly julle het die tyd geniet.
Hoop ons sien julle weer binnekort.

Blue Moon Family Apartment
Vuyani M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyani M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

We got what we needed. Everything was as per our expectation and the place was clean with all necessary utensils.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Very nice.

Very clean, big. Have all the kitchenwear.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi en netjiese plek.

Sal vir enige iemand aanbeveel om te bly, vriendelik ontvang en niks was te veel moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merwede V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwede V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, maar...

Die uitsig was nie mooi nie met Avbob aan die braaideel en slordige huise langs aan. Die eenheid bo ons het vloere gewas, en die water het op ons stoep, stoele en tafel geval waar ons gebraai het. Verder is dit 'n mooi woonstel. Daar is net nie uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie M
Gesin met tieners

Netjies, skoon, vriendelike diens. Woonstel baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Ons het lekker gebly by Blue Moon. Die woonstel is in 'n veilige kompleks, stapafstand vanaf Knysna Waterfront. Baie netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Abrie.

Blue Moon Family Apartment
Edmond F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmond F
Gesin met klein kinders

Aangenaam, netjies en goed geleë.

Dit was aangenaam om in te stap in so netjies en gerieflike eenheid met al die benodighede wat dit vir jou voel asof jy by jou huis is. Die ligging is so gerieflik naby die waterfront geleë dat dit vir ons 'n aangename uitstappie gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blue Moon Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Edmond.

Blue Moon Family Apartment
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 16, 9 Lagoon Terrace, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATTPVtcideHanB6KkHiQkzaVFU4P8J8xVjhcMOGSiE7FNSyZQjk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 16 Gordon Street 9 Lagoon Terrace 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.038855558442 23.046002682209