Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain Boutique Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R514/Ou Sabie Pad, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Mountain Lodge is 'n oord met alles ingesluit, wat op 200 hektaar van ongerepte bosveld geleë is. Die lodge bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers, en dis sowat 'n halfuur se ry van Hazyview en die Krugerwildtuin af.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die gastekamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort.

Ander kamergeriewe sluit in lugversorging, 'n kluis, waaier, haardroër, kaggel, sitarea, yskassie, peuselhappie-mandjie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Elke kamer het 'n privaat stoep en privaat ingang. Die Ballentine Presidential Suite het 'n privaat plonspoel.

The Blue Spoon, die restaurant op die perseel, bedien heerlike fynproewerdisse wat gepaar word met 'n indrukwekkende wynlys. Pieknieks kan ook gereël word teen ekstra koste.

Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat die lodge 'n goed toegeruste konferensie-venue het, en daar is selfs 'n klipkapel vir intieme troues.

Gaste is welkom om deel te neem aan die tientalle aktiwiteite op die perseel wat kroket, voetslaan, visvang en voëlkyk insluit. Meer avontuurlustige gaste kan ook op helikoptervlugte gaan, in 'n warmlugballon sweef, vierwielmotorfietsry, riviervlotvaart aandurf, perdry of 'n safari meemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Blue Mountain Boutique Retreat
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • R514/Ou Sabie Pad, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R514/Ou Sabie Pad, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTI5ODQ4LTYyZmMtNGIyMi1iNTI0LTU1Yzk2NWU1ZDU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 R514/ Old Sabie Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.086344047132 30.958413485421