LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Nest | LekkeSlaap
+11

Blue Nest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yuri-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Nest bied verblyf aan sakereisigers of oornagreisigers in 'n stil buurt in Nelspruit. Dit is 7 km vanaf Mediclinic Nelspruit en minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin.

Dié ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, klein sitarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n ekstra matras kan vooraf gereël word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het ook 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en WiFi. Die perseel het veilige onderdakparkeerplek en 'n alarmstelsel.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Let asb. daarop dat die eienaar 2 honde en 'n kat het.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Nest sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Blue Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Yuri-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yuri-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c1e7952a740adfcd1b66c6d086d18dca76f7b7e85802e7513b91475485b404b4b0d1da87307d116e2fdc1787c82d6ab0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 3 Yuri Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.487916419022 31.010032361937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!