Blue Oceans - Llandudno

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 40 % af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Blue Oceans is 'n ruim moderne losstaande dakwoonstel wat heeltemal apart is van die hoofhuis met 'n uitsig oor Llandudno.

Dié woonstel is lugtig en het 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en 'n balkon met braaigeriewe. Die steil trappe lei na die boonste slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Onderdakparkeerplek is in die motorhuis onder die dakwoonstel beskikbaar en die swembadgeriewe is op die perseel beskikbaar. Die woonstel word 1 of 2 keer per week skoongemaak. Die woonstel is vir die eksklusiewe gebruik van die huurder - geen besoekers.

Openbare vervoer is 5 minute se loop op die voetpaadjie wat langs die huis loop. Llandudno is aan die Atlantiese kuslyn geleë en is 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 5 minute se ry vanaf Houtbaai met al sy toeriste besienswaardighede, winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Oceans - Llandudno sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamerbediening
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Oceans - Llandudno gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 200 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]