LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Pearl | LekkeSlaap
+20

Blue Pearl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 68, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Blue Pearl is ’n selfsorghuis in ’n plaas-styl in die kusdorp Paternoster. Dié eiendom is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken.

Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, ’n solderkamer, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Daar is ’n koningingrootte-bed in 3 van die slaapkamers en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en die tweede slaapkamer en solderkamer deel die gebruik van 'n badkamer wat ’n bad het. Die derde slaapkamer het sy eie en suite-badkamer.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om etes voor te berei en te kook, insluitend ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die aangrensende sitarea het dubbeldeure wat na die voorste stoep lei. Veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Pearl sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Blue Pearl
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mosselbankstraat 68, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Pearl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 68, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d85df5c5bafbc377b9dd3502897ec17aff8ac20f92b38f1f6f211e9aa79f73b94d80696fbb181f6817c1b16a98987db0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag(plek vir 6) 9 5 1 5 68 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.809056193437 17.894064039218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!