Blue Rain Gastehuis
Opsomming van Resensie
Johann A - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker gebly.
Yvonne V - Mei 2022
Gemiddeld
Fantasties!
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Yvonne. Ek is regtig bly julle het jul verbyf geniet.
Bert K - Mei 2022
Gemiddeld
Alles vlot verloop.
Mandi L - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtig, ontspannend.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Mandi. Dit was regtig elke keer 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Annelie F - Des 2021
Gemiddeld
Aangenaam met 'n vriendelike gasheer.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie.
Liezl T - Okt 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Liezl.
Rina S - Aug 2021
Gemiddeld
Asemrowend.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Lydia H - Mei 2021
Gemiddeld
'n Wonderlike, rustige paar dae sommer so naby die rivier.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie. Een groot plesier gewees.
Michele P - Des 2020
Gemiddeld
Clean, convenient, comfortable.
Helet G - Nov 2020
Gemiddeld
Ons kon na 'n lang warm reis vanaf Windhoek heerlik ontspan.
Louise B - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Christa L - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons het lekker gebly. Baie rustige en stil omgewing en gastehuis.
Milnex C - Nov 2019
Gemiddeld
Vriendelik, netjies en skoon. Baie gasvry.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Pieter D - Okt 2019
Gemiddeld
Heel aangename verblyf.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Sophia K - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik verras in goeie smaak en alles was reg en voorsien.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die mooi terugvoering.
Marisan V - Jun 2019
Gemiddeld
Pragtige stylvolle huis.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Karin G - Jan 2019
Gemiddeld
Was aangenaam. Lugversorging was 'n groot pluspunt.
Blue Rain Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Karin,
Baie dankie vir die resensie.
Die spesifieke kamers wat julle bespreek het is nie geskik vir die voorbereiding van kos nie. Die mikrogolf en yskas is vir die koudhou van voedsel en mikrogolf vir die opwarm van wegneem etes. Ek het 2 ander eenhede wat elkeen hul eie aparte kombuis het wat geskik is vir die doel van selfsorg.
Baie jammer vir die swembad wat nie meer in gebruik is nie. Ek het aan julle verduidelik wat gebeur het.
Nogmaals dankie vir julle verblyf hier dit was regtig aangenaam om julle te kon huisves.
Groete,
Blue Rain Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daviesstraat 14, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom