Blue Rain Gastehuis
17 resensies
B&B
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daviesstraat 14, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Rain Gastehuis bied gehalteverblyf in Upington en is ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, die middedorp, die lughawe en gesinsvriendelike doendinge.
Die gaste beskik oor 5 slaapkamers wat elkeen hul eie privaat badkamer het. Elke kamer is smaakvol versier. Daar is 4 ruim kamers en 2 kleiner kamers om van te kies. Elkeen het koffie- en teemaakgeriewe.
Braaigeriewe is beskikbaar vir diegene wat hul eie maaltye wil voorberei of gaste kan teen ekstra koste en op versoek 'n maaltyd bestel.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 17 resensies vir Blue Rain Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Daviesstraat 14, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Blue Rain Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daviesstraat 14, Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom