Mosselbaai Akkommodasie by Blue Ridge 39 | LekkeSlaap
+23

Blue Ridge 39

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Ridge 39 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks. Dié oopplan-vakansiehuis is in Danabaai net 1,7 km vanaf die strand en 11,5 km vanaf Mosselbaai.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is bad- en stortgeriewe. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheerde toegang. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Die vakansiehuis het ook 'n braai-area buite.

Die huis is in 'n sekuriteitskompleks en dis veilig vir kinders om buite te speel en fiets te ry. Daar is winkels, kroeë, restaurante, strande en doendinge soos fietsry, voetslaan, snorkel, seil, visvang, duik en voëlkyk in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Ridge 39 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blue Ridge 39
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Floraweg, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Ridge 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Floraweg, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABSVMGXfRBklDYIo5xYYpqICArKAQRj9U3DyajBAsoaaClOIEvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Flora Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.198762359665 22.023988979736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za