Blue River House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue River House is langs die oewers van die Buffelsrivier geleë en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders.

Die huis het 'n uitsig oor die rivier, strand en op die omliggende berge, en beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. 2 van die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Duvets, matrasbeskermers, kussings en kussingbeskermers word voorsien. Linne en handdoeke word egter nie voorsien nie en gaste moet dus hulle eie saambring of teen 'n ekstra koste huur. Gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ekstra yskas-vrieskas in die waskamer.

Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV, maar plaaslike kanale is nie beskikbaar nie. Gaste wat DStv wil kyk moet hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is 'n ekstra kamer met 'n TV en DVD-speler op die onderste verdieping beskikbaar.

Daar is 'n groot dek met 'n braai-area en 'n uitsig oor die area. Kano's en roeiplanke word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode by Blue River House.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue River House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue River House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za