Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R652 R587 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige buurt, Vincent Heights, naby Vincent Park en die Hemmingways Shopping Centre in Oos-Londen. Dis net 2,5 km van Nahoon- en East-strand af.

Verblyf is beskikbaar in 9 privaat selfsorg-eenhede wat elk geskik is vir 2 tot 4 gaste.

Ses van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en die ander 2 het 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware.

Elke eenheid het 'n privaat badkamer en ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi teen 100Mbps in.

Al die eenhede het toegang tot die tuin en swembad wat braaigeriewe het.

Daar is 'n afstandbeheerhek en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hoë muur.

Blue Sea Guest House bied stil, veilige verblyf. Dit is naby 3 groot winkelsentrums met restaurante, flieks, speletjies-arkade, 'n casino en putt-putt-gholfbaan geleë. Nahoon Reef is heerlik vir branderplankry, stap langs die strand of perdry. Daar is wildreservate, visvang en verfbal in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Blue Sea Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Ligging

  • Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Sea Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R652
R652 R587
per nag, vir 1 mens
Vanaf R652
R652 R587
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASf5tN2ZwDtFyvV33ce4SPR9LrStyRjEtlXgyW0SQapr8Ed6YgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R652 nouVanaf R587 per nag, vir 1 mens 26 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem