Blue Skies and Butterflies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Skies and Butterflies bied basiese selfsorg-eenhede in Sentraal Potchefstroom, 'n rustige eiendom wat deur bome omsoom word.

Hierdie eenheid beskik oor lugversoring, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is stylvol en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke word voorsien. Die eenheid lei na 'n onderdak-patio met buitemeubels. Daar is ook 'n swembad.

Hierdie eiendom is 100 m vanaf Girls High, 500 m van Hoër Volkskool en 8 km vanaf die hoofhek van die Noordwes-Universiteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Blue Skies and Butterflies sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Skies And Butterflies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]