Kalkbaai Akkommodasie by Blue Sky 1 | LekkeSlaap
+18

Blue Sky 1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingang tussen 80 en 82 Hoofweg. , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Sky 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n tafeltjie met 2 stoele.

Die woonstel is perfek geleë in die Hoofweg waar fantastiese restaurante, kroeë, winkels, strande en getypoele besoek kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Sky 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blue Sky 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ingang tussen 80 en 82 Hoofweg. , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Sky 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingang tussen 80 en 82 Hoofweg. , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZDhiMjJlLWRhMDgtNDgwYS1iYWVjLWI0YTUzMjAyMmViNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Entrance between 80-82 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.125503074168 18.448901474476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za