LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Sky Mining Backpackers & Lodge | LekkeSlaap
+70

Blue Sky Mining Backpackers & Lodge

104 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Sky Mining B&B is in Warner Beach, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, branderplankry en besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash water World en die Aliwal-koraalrif.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir tot 20 gaste. Daar is enkel-, dubbel- en 2-enkelbed-kamers met en suite-badkamer, 'n selfsorg-eenheid, 'n tripel-kamer met 'n en suite-badkamer en 'n enkel-, dubbel- en 2-enkelbedkamer wat 'n badkamer deel. Al die kamers het gemaklike beddens, toegang tot 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n rotspoel met 'n uitsig oor die see

Doendinge in die omtrek sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, hengel, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 104 resensies vir Blue Sky Mining Backpackers & Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Sky Mining Backpackers & Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dowling-weg 6, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvWUftcBFaFGnngfuCgnMRRMQKAx5QUh5M6LVQ5sF1aeR0KG4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 5 6 Dowling Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.085229924344 30.864506363869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!