Blue Space Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Blue Space Beach House
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Daar is nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan teen R 200 per dag gereël word.
'n Wasmasjien en 'n strykplank is beskikbaar.
Rook is verbode in die eenheid. Rook asseblief buite en gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die eiendom woon.
Badhanddoeke, beddegoed, handseep, toiletpapier, skottelgoedwassers, sponsies, vadoeke en yster word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 300 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Blue Space Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za