LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Tangerine | LekkeSlaap
+84

Blue Tangerine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodrum-singel 3, Crofters Valley, Noordhoek, Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Blue Tangerine is in Noordhoek, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede. Die Main House beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek, 'n TV en DStv.

Die Pool Cottage het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n bad in die kamer. Daar is 'n aparte toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en DStv.

Die Garden Cottage beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en DStv.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem, die voetslaan- en fietsryroetes verken of in die groot tuin met braaigeriewe ontspan.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bodrum-singel 3, Crofters Valley, Noordhoek, Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodrum-singel 3, Crofters Valley, Noordhoek, Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c315362970f2d946bd8af2dcd654f6ad767a257e2fe4e589bfd4fad4c030d029d59ab0f1c013d62c6e751b831612b9c346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 10) 3 Bodrum Close Crofters Valey, Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.11023 18.38327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!