Perlemoenbaai Akkommodasie by Blue Tuscan Villa | LekkeSlaap
+29

Blue Tuscan Villa

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 7, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blue Tuscan Villa is in Gansbaai geleë en is die ideale wegbreek vir 'n groep of familie van 8 mense.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Daar is koningingrootte-beddens in 2 van die kamers en die ander 2 kamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in 1 van die kamers. Die en suite-badkamers is elk ingerig met 'n stort en die derde kamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetkamertafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV met 'n DVD-speler en 'n binnenshuise braaiplek bied.

Die huis het ook 'n vermaakarea met 'n kroeg en nog 2 braaiplekke. Daar is parkeerplek agter die hekke op die perseel beskikbaar.

Gansbaai bied 'n rits doendinge soos 4x4-roetes, staproetes, walviskyk- en haaitoere of haaihokduik. Die area het ook 'n verskeidenheid restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Tuscan Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Blue Tuscan Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rietgansstraat 7, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Tuscan Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 7, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMmJlZTRlLWVjMTUtNDhiZi04YWMwLWQxMWQ4NDMyODdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 7 Rietgans Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.571496574536 19.354120194912
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za